Ek bal 'n vuis na bo en skree: "Lank leef die waansin! Lank leef ons, hier, nou, altyd, eenders, anders, te rond vir die square gat waarin hul ons wil druk".

Marlize Hobbs


Vai alla citazione


Een vir een gee ek hulle 'n Smartie. Soos 'n Nagmaal waar brood en wyn gegee word om liggaam en siel weer aanmekaar te weef, so deel ek my unieke pilletjies uit vir hulle.

Marlize Hobbs


Vai alla citazione



Pagina 1 di 1.


©gutesprueche.com

Data privacy

Imprint
Contact
Wir benutzen Cookies

Diese Website verwendet Cookies, um Ihnen die bestmögliche Funktionalität bieten zu können.

OK Ich lehne Cookies ab